Gendergeregtigheid

GENDERGEREGTIGHEID

Taakspan Gendergeregtigheid se droom is dat die kerk ‘n ruimte sal wees waar almal kan floreer. Ten einde hierdie droom te verwesenlik staan ons as taakspan graag gemeentes by deur:

  • Opleiding en toerusting
  • Fasilitering van prosesse
  • Materiaal oor verskeidenheid onderwerpe rakende gender
  • Retreats vir manne en vroue
  • Bystand, raad en kundigheid in die hantering van seksuele misdrywe en genderongeregtigheid

Taakspan:

Michelle Boonzaaier
Bianca Botha
Elmarie Dercksen
Aneleh Fourie le Roux
Juanita Greyvenstein
Eugene Malan
Nina M
üller van Velden
Annelet Slazus
Louis van der Riet
Tinus van Zyl

Voorsitter: Lou-Maré Denton
Ondervoorsitter: Ankia du Plooy