navorsing

navorsing

Die Diensgroep vir Toerusting en Navorsing ontwikkel en begelei navorsingsprojekte binne ‘n driehoekige verhouding tussen die navorser, die akademiese begeleier en die kerklike opdraggewer. ‘n “Navorsingstrategie vir missionale transformasie” word gevolg, soos beskryf in ‘n artikel by https://doi.org/10.4102/ve.v39i1.1893. Hierdie siklus is praktykgerig en in diens van geloofsgemeenskappe, wat immers die “eienaars” is van die uitdagings. Ons hanteer die uitdagings interaktief in die vier velde van analise, ontwerp, opleiding en begeleiding. Die navorsingsiklus fokus op die bou van nuwe kapasiteite. Hierdie kapasiteite sluit in kennis, houdings, vaardighede en gewoontes.

spanlede

Heerden van Niekerk
Nadia Marais
Nina Müller van Velden
Peet Bester
Ankia du Plooy
Marnus Havenga
Pieter van der Walt