kuratorium

kuratorium

Die Kuratorium is die deel van die kerklike liggaam wat die skakel vorm tussen teologiese opleiding en die breë kerk. In ons geval is die Kuratorium van die Wes-Kaap betrokke by die opleiding van die Kweekskool in Stellenbosch en Hugenote Kollege te Wellington. Die kuratorium is betrokke by al die bane van opleiding, die oorsig en ontwikkeling van kurrikulums, die begeleiding van alle studente (voltyds en deeltyds) sowel as kerklike navorsing.

TAAKSPAN

Voorsitter Ds Peet Bester
Ondervoorsitter Dr Jana van den Munckhof
Skriba Dr Pieter van der Walt
Moderator (Voorsitter) Wes-Kaapland Ds Marinus Theron
Aktuaris Ds Charl Stander