STLAS

Die Sinode se Taakspan vir Leer- en Aktuele Sake (STLAS) doen teologiese navorsing ten einde die kerk met advies te bedien. Die Taakspan volg ‘n gespreksmatige model van geloofsonderskeiding op soek na konsensus, helderheid en wysheid. STLAS wil nadenke oor hedendaagse vraagstukke wat verband hou met die belydenis en lewe van die kerk in getrouheid aan die Skrif en tradisie stimuleer. Elke Ring het die geleentheid om ‘n verteenwoordiger op STLAS te benoem.

dagbestuur

Voorsitter Heerden van Niekerk
Ondervoorsitter Nadia Marais, Nina Müller van Velden
Skriba Pieter van der Walt

Kundige lede:

Andries Cilliers
Tinus van Zyl
Louis Jonker