kerkargief

kerkargief

Die Kerkargief dien as die korporatiewe geheue van die kerk en stel verder die kerk in staat om sy funksies op ’n logiese, verantwoordelike en konsekwente wyse voort te sit. Deur die versameling en bewaring van argivalia word die getuienisse oor die handelinge van God in en deur Sy kerk in ’n bepaalde gebied bewoord.

Dit beskerm ook die kerk teen onregverdige aansprake en duur eise. Deur die prosesse van versameling, bewaring, ontsluiting, navorsing en publikasie word argivalia nie net bewaar nie, maar tot beskikking van navorsers gestel en so bekend gemaak deur nuwe navorsing en publikasies.

TAAKSPAN

Voorsitter
Ds Marius Breytenbach
Epos: marius[at]stellenberg.co.za

Onder-voorsitter
Ds Cornis Botha
Epos: cornisbotha@gmail.com

Kundige
Dr Lisel Joubert
Epos: liseljoubert[at]sun.ac.za

Kundige
Prof Johan Fourie
Epos: johanf[at]sun.ac.za

Skriba
Dr Andrew Kok
Epos: argief[at]kaapkerk.co.za

PDS: Navorsing
Pieter van der Walt
Epos: pietervdw[at]kaapkerk.co.za

Lede
Ds Jaco Nel
Epos: nelpetrusjacobus[at]gmail.com

Ds Riaan de Villiers
Epos: riaandev[at]gmail.com

Ds Wynand Bezuidenhout
Epos: wmbezuidenhout7@gmail.com