predikantebegeleiding

predikantebegeleiding

PREDIKANTEBEGELEIDING BIED

  • Individuele terapie vir predikante;
  • Organic Scorecard lewensafrigting;
  • Spanbou en gawe-belyning vir leraarspanne;
  • Spirituele Begeleiding (spiritual direction) as deel van AMSS se aanbod;
  • Begeleidingsentrum Fase 1 en 2 (mentorskap);
  • Retraites vir ringe soos versoek.

TAAKSPAN

Voorsitter:
Ds. Christo Botha (Voorsitter)

Ondervoorsitter:
Me. Jana Lategan

PSD:
Dr. Siegfried Louw

Lede:
Ds. Jan van Zyl
Ds. Johan Winterbach
Ds Nadia Müller
Ds. René Potgieter
Dr. Siegfried Louw (PSD)

Kontak vir enige navrae:
Adrienne Bester
bestera@kaapkerk.co.za

RETRAITES AMSS 2024